Map Graph

Zuid-Afrikaansche Republiek

Die Zuid-Afrikaansche Republiek was 'n onafhanklike republiek wat deur die Voortrekkers noord van die Vaalrivier gestig is. Dit het vir net minder as 50 jaar bestaan en het in 1902 tot 'n einde gekom nadat Brittanje die republiek in die Tweede Vryheidsoorlog verslaan het. Goud is in 1886 op die Witwatersrand ontdek, wat gelei het tot die stigting van Johannesburg, ná dit vroeër reeds in ander areas soos Pelgrimsrus ontdek is.

Read article
Lêer:Flag_of_Transvaal.svgLêer:Coat_of_arms_of_the_South_African_Republic.svgLêer:LocationZARca1890.svgLêer:Boerenrepublieken.pngLêer:Paul_Kruger.jpgLêer:PKruger_1898_VA0952.jpg